Re: Peyper family tree
-
In reply to:
Peyper family tree
andrie peyper 3/11/06
Hallo Andrie, ek sien jou boodskap is al 'n bietjie oud, maar ek hoop dat hierdie tog nog by jou sal uitkom.Ek is al 16 jaar getroud met 'n Peyper en dit sal nogal interessant wees om die familiestamboom te kry sodat ek dit vir die kinders kan bewaar.
As jy jou informasie met my kan deel sal ek dit baie waardeer.Baie dankie
Groete Alet Peyper