Re: Malherbe from year 886, S Africa 1.7.01
-
In reply to:
Malherbe from year 886, S Africa 1.7.01
7/01/01
Geagte Mnr Malherbe
My ouma was Magdalena Jacoba Malherbe van Drostdy en van die plaas Theunisskraal. Ek sal baie graag die geskiedenis weet van voor hulle aankoms in Suid-Afrika. Die stories van my kleintyd kom alles van die Malherbes af.My man is n Du Plessis en ons kon hulle geskiedenis terugvoer na 1201.
Met groot verwagting
Kathy du Plessis